Conservation agriculture

June 2022 – Issue 102

Voorwoord/Preface Hallo almal, Die eerste winterreën het die Swartland bereik. Wisselende syfers is tot nou toe aangeteken, maar ons is dankbaar oor elke druppel. In dele van die Suid-Kaap het die gewasse al begin opkom. Dit maak ’n mens sommer opgewonde wanneer die bruin skakerings so mooi na groen toe begin verander. Ons is so […]

BLWK Centennial Issue 2022

Voorwoord/Preface 100ste UITGAWE – 100 NIE UIT NIE! Wie sou kon dink dat ons 11 jaar nadat ons in 2011 die eerste uitnodiging uitgestuur het om oor die moontlike stigting van ’n bewaringslandbouvereniging vir die Wes-Kaap te praat, die 100ste uitgawe van Bewaringslandbou Wes-Kaap se maandelikse nuusbrief sou vier? Boonop is 2022 om nóg ’n […]

February 2022 – Issue 99

Voorwoord/Preface Hallo almal, Februarie is iets van die verlede en Maart is volstoom aan die gang. ’n Bekommernis oor die beskikbaarheid van kanolasaad en die koste van insette druk sekerlik nog swaar op almal se gemoedere. Sterkte met al die besluite wat gepaardgaan met die planttyd, wat net om die draai lê. Die afgelope week […]

January 2022 – Issue 98

Voorwoord/Preface Hallo almal, Ons hoop en vertrou die afgelope Kerstyd was goed vir almal, en dat almal lekker uitgerus en vol enerige is om die nuwe jaar te takel. Verlede jaar se oes was baie goed en die pryse nog beter. In die Suid-Kaap het boere so ’n bietjie langer geoes as gewoonlik omdat die […]

November 2021 – Issue 97

Voorwoord/Preface Hallo almal, Teen die tyd toe ons hierdie nuusbrief gefinaliseer het, was boere in die Swartland reeds baie naby daaraan om klaar geoes te wees. In die Suid-Kaap hou die reën die boere nog op die punte van hulle stropers se sitplekke. Die jaar het baie goed uitgedraai en die koring- en kanolapryse speel […]

August 2021 – Issue 94

Voorwoord Hallo Almal Die BWLK konferensie was weereens ‘n sukses en het baie interessante insetsels gelewer. Ons is regtig dank verskuldig aan almal wat ‘n bydra gemaak het. Dankie aan Landbouweekblad ons venoot en spesiale dank aan Arie, Lee-Ann, Jacolette en Clint vir die tegniese gedeelte van die konferensie. Julle is voorwaar ‘n droom span. […]

September 2021 – Issue 95

Voorwoord Goeiedag almal, Ons is op die vooraand van Oktober (die mooiste, mooiste maand, soos C. Louis Leipoldt gedig het) en die oestyd lê en wink. Ons hoop julle sal die September-uitgawe van BLWK se nuusbrief interessant vind. Vanjaar was dit vir die tweede agtereenvolgende jaar ons voorreg om as gasheer al die video’s van […]

July 2021 – Issue 93

Hallo Almal Die BWLK konferensie is al weer volgende week op die agenda. Daar is nog tyd om in te skryf. Al die lesings sal vir twee weke beskikbaar wees. Baie interessante bydraes wat oor verskillende kommoditeite strek is op die lyse en ook n ‘n hele paar praktiese insette. Groete van huis tot huis. […]

Scroll to top