January 2023 – Issue 107

VOORWOORD/PREFACE

WELKOM/WELCOME

Hallo almal,

Dit is ’n nuwe jaar en meeste van ons is al sterk aan die beweeg. Saad en inset aankope is op die agenda. Ons hoop en vertrou dat julle ’n geseënde jaar sal beleef en dat die reën op sy tyd sal kom. Let asb op die datums van al die groot boeredae en konferensies vir die jaar.

Groete van huis tot huis.

Hello everyone,

The new year is up and running. Ordering seeds for planting and fertilisers is in full swing. We hope and pray that the year will treat you kindly and that the rain will fall appropriately. Please remember to look at the important farmers’ day and conference dates during the year and make a note in your calendars.

All the best!

DR JOHANN STRAUSS
EDITOR

January 2023 – Issue 107
Scroll to top