Hallo Almal Ons het so ‘n klein breuk gemaak gedruende Oktober en daar het nie ‘n nuwe nuusbrief verskyn nie. Oestyd is al ‘n geruime tyd aan die gang en goeie opbrengste klink aan die orde van die dag en gerugte wil hê dat dit die grootste koring oes in 19 jaar gaan wees. Alles is nie net […]
September 2020 – Issue 85
Hallo Almal Dit was n lang breuk sedert Junie waar ons geen nuusbriewe geplaas het nie. Covid 19 en die BLWK konferensie en 3 boeredae se video opnames en redigering het ons redelik besig gehou. Al 3 boeredae is nou beskikbaar op die blwk webtuiste en sal daar bly as u wil gaan kyk. Die […]
June 2020 – Issue 84
Hallo Almal Dis so lekker om tans deur die Swartland en suidkaap te ry en oral groen te sien. Die mildelike reën wat ons ontvang het was net op die regte tyd en soos Deon Basson van anderkant Mooreesburg te reg opgemerk het: “Manne julle gaan sukkel om die smile van my gesig af te […]
May 2020 – Issue 83
Hallo Almal Die planters het geloop en ons wag vir die reën is beloon. Oral in die Suidkaap kom die gewasse al op of staan al hier en daar sterk. Die Swartland sal nou ook begin blom. Ons vertrou dat die Liewe Heer ons sal seen met ‘n goeie seisoen. Geniet die Mei nuusbrief. Die […]
April 2020 – Issue 82
Voorwoord Hallo Almal Die planters het begin loop. Die Swartland het paasnaweek reën gekry. Die wisselbou proewe se plantwerk het ook begin. Die Riversdal proefperseel is nog kurkdroog en ons sal eers middle Mei daar plant. Tydens die Februarie BLWK toer asook tydens verlede jaar se konferensie het ons oorkondes uitghandig vir leiers in CA […]
March 2020 – Issue 81
Hallo Almal Die Covit-19 virus het lelik in ons slaai kom krap en al die Herlewingslandbou konferensies moes uitgestel word. Praktiese inligtingsdae kan ook nie plaasvind nie. As vereniging sal ons ook nie enige groentoere hou tot die konferensie in Augustus nie. Ons glo en vertrou dat die Liewe Heer sal ingryp en ons verlos […]
February 2020 – Issue 80
Hallo AlmalDis al weer Februarie en die plant seisoen kom vining nader. Voor dit gebeur is daar darem nog ‘n aantal voorsaai boeredae. Geniet die Februarie nuusbrief, daar is hierdie maand ‘n paar interessantre artikels wat mens sal laat dink. Ons beloof ook in Maart terugvoer te gee oor ons toer na die noorde.Die redakteur […]
January 2020 – Issue 79
Uit die oog van ‘n Wes Kaapse graan boer. Jaar 2019 het met gemengde gevoelens begin. Ten spyte van ‘ n laer reënval jaar, het sekere landbou omgewings hul reën op perfekte tyd in 2018 gekry , en ja, jy weet, ander wag tot vandag nog vir ‘n paar druppels. Die Overberg omgewing het baie […]
November 2019 – Issue 78
Oestyd is so te sê verby en die resulate varieer baie oor die Wes-Kaap. Net in die verskillende areas waar die wisselbouproewe uitgevoer word, het die reënval gewissel tussen 65 en 220 mm vanaf plant- tot oestyd. Die warm en droë tyd in Augustus en lae reënval in September die Swartland nie goed behandel nie. […]
October 2019 – Issue 77
Oestyd is hier! Dalk bietjie vinniger as wat ons verwag of gehoop het. Die BLWK Jack Human week het weer baie goed afgeloop en is uitstekend bygewoon. Ons sê dankie aan almal wat betrokke was. Ons is alreeds besig om volgende jaar se sprekers vas te maak en hulle gaan moontlike onderwerpe soos praktiese grondgesondheid, […]