February/March 2023- Issue 108

VOORWOORD/PREFACE

WELKOM/WELCOME

Hallo almal,

Die jaar vlieg verby en ons is al amper weer met ’n kwart van die jaar klaar. Planttyd is besig om ons te bekruip. Ons is verheug oor die goeie reens wat oor veral die Suidkaap uitgesak het die afgelope tyd. Ons hoop en vertrou dat julle ’n reg is om die nuwe seisoen in te gaan.

Let asb op die datums van al die groot boeredae en konferensies vir die jaar.

Groete van huis tot huis.

Hello everyone,

Nearly a quarter of the year is done, and planting time is upon us. We are overjoyed about the good rains that have fallen during the last few weeks, especially in the southern Cape. We hope everyone is ready for the new season.

Please remember to look at the important farmers’ day and conference dates during the year and make a note in your calendars.

All the best!

Dr Johann Strauss: Editor

February/March 2023- Issue 108
Scroll to top