May 2023 – Issue 110

Voorwoord/Preface

Hallo almal,

Met al die ongelooflike lekker reën wat geval het is die 2023 seisoen in volle swang hier in die Wes-Kaap. Ons sien uit na ’n ongelooflike seisoen. Kyk asb na al die artikels en skakels, daar is baie intersante standpunte daar buite.

Die 11de BLWK Jack Human week is ook viinig aan die nader kom. Kaartjies sal binnekort beskikbaar gemaak word. Ons het ook die koste dieselfde gehou as verlede jaar.

Groete van huis tot huis.

Hello everyone,

The 2023 season is well underway in the Western Cape. Crops have emerged and are growing well with all the rain we have received. We are looking forward to an amazing season. Please look at all the articles and links; some interesting viewpoints exist.

Our 11th annual CAWC Jack Human Week is also fast approaching. Tickets will be on sale soon, and we have kept the pricing the same as last year.

All the best!

Dr Johann Strauss

Editor

May 2023 – Issue 110
Scroll to top