August/September 2023 – Issue 112

Voorwoord/Preface

Hallo almal,

Dit was wragties ’n besige tyd die afgelope maand in die Wes-Kaap. Augustus het afgeskop met die 11de BLWK Jack Human konferensie en verskeie boeredae het gevolg. Riversdal, SKOG en Hopefield se boeredae is gekenmerk deur uitstekende bywoning syfers en ons is baie dankbaar vir almal wat tyd gemaak het om al die dae by te woon. Die samewerking tussen die Departement en industrie tydens die dae is ’n riem onder die hart.

Ons sien nou uit na oestyd en na aanleiding van hoe die gewasse daar buite tans lyk kan dit ’n goeie een wees.

Groete van huis tot huis.

Hello everyone,

Wow, what a mad dash over the last month. August is really jampacked with numerous events showcasing CA trials and talks about local agriculture. Starting with the 11th CAWC Jack Human Conference and farmers’ days at Riversdale, SKOG and Hopefield. We are really thankful for all the support. All the events were well attended. The collaboration of the Department and Industry role-player’s at all these events is remarkable.

We can now look forward to harvest and driving around the production area it looks really promising.

All the best!

Dr Johann Strauss

Editor

August/September 2023 – Issue 112
Scroll to top