cawc

January/February 2024 – Issue 114

Voorwoord/Preface Hallo almal Kan dit waar wees dat die eerste twee maande van 2024 alreeds tot ’n einde gekom het. 16,67% van die jaar is verby. Ons nader plant tyd en die navorsingsvoorbereiding is goed aan die gang, na die interessante seisoen wat ons verlede jaar beleef het is die hoop dat die nuwe seisoen […]

August/September 2023 – Issue 112

Voorwoord/Preface Hallo almal, Dit was wragties ’n besige tyd die afgelope maand in die Wes-Kaap. Augustus het afgeskop met die 11de BLWK Jack Human konferensie en verskeie boeredae het gevolg. Riversdal, SKOG en Hopefield se boeredae is gekenmerk deur uitstekende bywoning syfers en ons is baie dankbaar vir almal wat tyd gemaak het om al […]

October/November 2022 – Issue 106

VOORWOORD/PREFACE WELCOME Hallo almal, Oestyd is grotendeels verby en daar is nog net plek-plek ’n gebied waar die manne steeds oes. Dit was ’n interessante jaar wat die klimaat betref. Op Langgewens in die Swartland is die vierde droogste jaar sedert 1978 aangeteken. Op Tygerhoek (naby Riviersonderend) was die reënval net ’n aksie beter. Ondanks […]

September 2022 – Issue 105

Voorwoord/Preface Hallo almal, September het verby gevlieg en die seisoen staan einde se kant toe. Vanjaar was ’n baie interessante produksie jaar. Alhoewel daar min reën in die Swartland was en die gewasse laat en soms swak ontkiem het, het die koring en canola goed vertoon aand ie begin van die maand. Daar was egter bittermin vog […]

Scroll to top