Newsletters

January/February 2024 – Issue 114

January/February 2024 – Issue 114

Voorwoord/Preface Hallo almal Kan dit waar wees dat die eerste twee maande van 2024 alreeds tot ’n einde gekom het. 16,67% van die jaar is verby. Ons nader plant tyd en die navorsingsvoorbereiding is goed aan die gang,…
October/November – Issue 113

October/November – Issue 113

Voorwoord/Preface Hallo almal, Die jaar snel ten einde en die oesery is ook nie vêr van klaar vir die manne en vrouens van die Wes-Kaap nie. Die koring opbrengs was baie wisselend, terwyl dit klink of ons die…
August/September 2023 – Issue 112

August/September 2023 – Issue 112

Voorwoord/Preface Hallo almal, Dit was wragties ’n besige tyd die afgelope maand in die Wes-Kaap. Augustus het afgeskop met die 11de BLWK Jack Human konferensie en verskeie boeredae het gevolg. Riversdal, SKOG en Hopefield se boeredae is gekenmerk…
June 2023 – Issue 111

June 2023 – Issue 111

Voorwoord/Preface Hallo almal, ’n Mens kan amper nie glo dat ons van so ’n droë jaar in 2022 kan gaan na die oormaat vog van vanjaar nie, Dis nat, natter en erg nat so deur die provinsie. So…
May 2023 – Issue 110

May 2023 – Issue 110

Voorwoord/Preface Hallo almal, Met al die ongelooflike lekker reën wat geval het is die 2023 seisoen in volle swang hier in die Wes-Kaap. Ons sien uit na ’n ongelooflike seisoen. Kyk asb na al die artikels en skakels,…
April 2023 – Issue 109

April 2023 – Issue 109

Voorwoord/Preface Hallo almal, ’n Derde van die jaar is amper verby en oral het daar goeie reën geval, selfs in die Swartland. Vir die eerste keer in ’n lang tyd kan ons voor plant onkruidbeheer doen op die…
February/March 2023- Issue 108

February/March 2023- Issue 108

VOORWOORD/PREFACE WELKOM/WELCOME Hallo almal, Die jaar vlieg verby en ons is al amper weer met ’n kwart van die jaar klaar. Planttyd is besig om ons te bekruip. Ons is verheug oor die goeie reens wat oor veral…
January 2023 – Issue 107

January 2023 – Issue 107

VOORWOORD/PREFACE WELKOM/WELCOME Hallo almal, Dit is ’n nuwe jaar en meeste van ons is al sterk aan die beweeg. Saad en inset aankope is op die agenda. Ons hoop en vertrou dat julle ’n geseënde jaar sal beleef…
October/November 2022 – Issue 106

October/November 2022 – Issue 106

VOORWOORD/PREFACE WELCOME Hallo almal, Oestyd is grotendeels verby en daar is nog net plek-plek ’n gebied waar die manne steeds oes. Dit was ’n interessante jaar wat die klimaat betref. Op Langgewens in die Swartland is die vierde…
September 2022 – Issue 105

September 2022 – Issue 105

Voorwoord/Preface Hallo almal, September het verby gevlieg en die seisoen staan einde se kant toe. Vanjaar was ’n baie interessante produksie jaar. Alhoewel daar min reën in die Swartland was en die gewasse laat en soms swak ontkiem het,…
August 2022 – Issue 104

August 2022 – Issue 104

VOORWOORD/PREFACE Hallo almal, Vanjaar se BLWK Jack Human-bewaringslandbouweek was weer ’n reuse-sukses – ons het meer as 260 kaartjies verkoop! Dit was lekker om almal weer van aangesig tot aangesig te sien en die geleentheid te kry om…
June 2022 – Issue 102

June 2022 – Issue 102

Voorwoord/Preface Hallo almal, Die eerste winterreën het die Swartland bereik. Wisselende syfers is tot nou toe aangeteken, maar ons is dankbaar oor elke druppel. In dele van die Suid-Kaap het die gewasse al begin opkom. Dit maak ’n…
May 2022 – Issue 101

May 2022 – Issue 101

Voorwoord/Preface Hallo almal,Planttyd is in volle swang. Oral waar ’n mens deur die Swartland en die Suid-Kaap ry, staan die stof so agter die planters. Dit is ’n pragtige gesig en regtig wonderlik dat ons weer by hierdie…
BLWK Centennial Issue 2022

BLWK Centennial Issue 2022

Voorwoord/Preface 100ste UITGAWE – 100 NIE UIT NIE! Wie sou kon dink dat ons 11 jaar nadat ons in 2011 die eerste uitnodiging uitgestuur het om oor die moontlike stigting van ’n bewaringslandbouvereniging vir die Wes-Kaap te praat,…
February 2022 – Issue 99

February 2022 – Issue 99

Voorwoord/Preface Hallo almal, Februarie is iets van die verlede en Maart is volstoom aan die gang. ’n Bekommernis oor die beskikbaarheid van kanolasaad en die koste van insette druk sekerlik nog swaar op almal se gemoedere. Sterkte met…
January 2022 – Issue 98

January 2022 – Issue 98

Voorwoord/Preface Hallo almal, Ons hoop en vertrou die afgelope Kerstyd was goed vir almal, en dat almal lekker uitgerus en vol enerige is om die nuwe jaar te takel. Verlede jaar se oes was baie goed en die…
November 2021 – Issue 97

November 2021 – Issue 97

Voorwoord/Preface Hallo almal, Teen die tyd toe ons hierdie nuusbrief gefinaliseer het, was boere in die Swartland reeds baie naby daaraan om klaar geoes te wees. In die Suid-Kaap hou die reën die boere nog op die punte…
October 2021 – Issue 96

October 2021 – Issue 96

Voorwoord Goeiedag almal, Die stropers loop en oestyd is hier. Ons kan nie glo dit is weer daardie tyd van die jaar nie! Daar is baie goeie voorspellings oor die verwagte opbrengs van canola en koring en ons…
August 2021 – Issue 94

August 2021 – Issue 94

Voorwoord Hallo Almal Die BWLK konferensie was weereens ‘n sukses en het baie interessante insetsels gelewer. Ons is regtig dank verskuldig aan almal wat ‘n bydra gemaak het. Dankie aan Landbouweekblad ons venoot en spesiale dank aan Arie,…
September 2021 – Issue 95

September 2021 – Issue 95

Voorwoord Goeiedag almal, Ons is op die vooraand van Oktober (die mooiste, mooiste maand, soos C. Louis Leipoldt gedig het) en die oestyd lê en wink. Ons hoop julle sal die September-uitgawe van BLWK se nuusbrief interessant vind.…
July 2021 – Issue 93

July 2021 – Issue 93

Hallo Almal Die BWLK konferensie is al weer volgende week op die agenda. Daar is nog tyd om in te skryf. Al die lesings sal vir twee weke beskikbaar wees. Baie interessante bydraes wat oor verskillende kommoditeite strek…
June 2021 – Issue 92

June 2021 – Issue 92

Voorwoord/Preface Hallo AlmalAlle gewasse is op en aan die gang. Ons hoop dat hierdie jaar ook weer goed sal uitdraai en dat selfs die laat aanplantings goeie oeste sal lewer. Onthou asb van ons BLWK konferensie. Al die…
May 2021 – Issue 91

May 2021 – Issue 91

Hallo Almal En so is planttyd verby vir die meeste van ons. Die suidkaap het plek-plek erge skade gekry met die hewige reënbuie oor die area. Sommige gaan kampe oorplant, terwyl ander kampe so erg gespoel het dat…
April 2021 – Issue 90

April 2021 – Issue 90

Hallo Almal Sterkte met die plantery. Ons vertrou dat dit goed sal gaan die laaste gedeelte van April tot en met die 45ste Mei dat almal klaar gesplant sal kry . Ons glo en vertrou dat die reën…
March 2021 – Issue 89

March 2021 – Issue 89

Hallo Almal Maart het ten einde geloop en planttyd is om die draai. Almal sien met opgewonde optimisme uit na die nuwe winter seisoen. Ons vertrou dat alles in plek is en dat hiedie seisoen almal goed sal…
February 2021 – Issue 88

February 2021 – Issue 88

Voorwoord/Preface Hallo Almal Dis al amper weer die einde van Februarie en 16.7% van die jaar is al weer verby. Dit is verseker nie ‘n goeie ding om mens se tyd in persentasie punte te verdeel nie. Mag…
January 2021 – Issue 87

January 2021 – Issue 87

Hallo Almal 2020 was ‘n bittersoet jaar. Covid het chaos veroorsaak en baie druk op die boerdery geplaas en daar teen oor het die oeste opgemaak. Ons het mekaar min gesien, maar tog is die bande nie ter…
November 2020 – Issue 86

November 2020 – Issue 86

Hallo Almal Ons het so ‘n klein breuk gemaak gedruende Oktober en daar het nie ‘n nuwe nuusbrief verskyn nie. Oestyd is al ‘n geruime tyd aan die gang en goeie opbrengste klink aan die orde van die dag en…
September 2020 – Issue 85

September 2020 – Issue 85

Hallo Almal Dit was n lang breuk sedert Junie waar ons geen nuusbriewe geplaas het nie. Covid 19 en die BLWK konferensie en 3 boeredae se video opnames en redigering het ons redelik besig gehou. Al 3 boeredae…
June 2020 – Issue 84

June 2020 – Issue 84

Hallo Almal Dis so lekker om tans deur die Swartland en suidkaap te ry en oral groen te sien. Die mildelike reën wat ons ontvang het was net op die regte tyd en soos Deon Basson van anderkant…
May 2020 – Issue 83

May 2020 – Issue 83

Hallo Almal Die planters het geloop en ons wag vir die reën is beloon. Oral in die Suidkaap kom die gewasse al op of staan al hier en daar sterk. Die Swartland sal nou ook begin blom. Ons…
April 2020 – Issue 82

April 2020 – Issue 82

Voorwoord Hallo Almal Die planters het begin loop. Die Swartland het paasnaweek reën gekry. Die wisselbou proewe se plantwerk het ook begin. Die Riversdal proefperseel is nog kurkdroog en ons sal eers middle Mei daar plant. Tydens die…
March 2020 – Issue 81

March 2020 – Issue 81

Hallo Almal Die Covit-19 virus het lelik in ons slaai kom krap en al die Herlewingslandbou konferensies moes uitgestel word. Praktiese inligtingsdae kan ook nie plaasvind nie. As vereniging sal ons ook nie enige groentoere hou tot die…
February 2020 – Issue 80

February 2020 – Issue 80

Hallo AlmalDis al weer Februarie en die plant seisoen kom vining nader. Voor dit gebeur is daar darem nog ‘n aantal voorsaai boeredae. Geniet die Februarie nuusbrief, daar is hierdie maand ‘n paar interessantre artikels wat mens sal…
January 2020 – Issue 79

January 2020 – Issue 79

Uit die oog van ‘n Wes Kaapse graan boer.  Jaar 2019 het met gemengde gevoelens begin. Ten spyte van ‘ n laer reënval jaar, het  sekere landbou omgewings hul reën op perfekte tyd in 2018 gekry , en…
November 2019 – Issue 78

November 2019 – Issue 78

Oestyd is so te sê verby en die resulate varieer baie oor die Wes-Kaap. Net in die verskillende areas waar die wisselbouproewe uitgevoer word, het die reënval gewissel tussen 65 en 220 mm vanaf plant- tot oestyd.  Die…
October 2019 – Issue 77

October 2019 – Issue 77

Oestyd is hier! Dalk bietjie vinniger as wat ons verwag of gehoop het. Die BLWK Jack Human week het weer baie goed afgeloop en is uitstekend bygewoon. Ons sê dankie aan almal wat betrokke was. Ons is alreeds…
July 2019 – Issue 76

July 2019 – Issue 76

Ons is in die tweede helfte van 2019. Die BLWK Jack Human Bewaringslandbouweek lê om die draai en die van julle wat nog nie ingeskryf het nie moet opspring. Die lys sprekers en praktiese besoekpunte gaan weereens interessante…
June 2019 – Issue 75

June 2019 – Issue 75

Dit is alweer Junie en die reën kom so bietjie-bietjie, maar ten spyte van dit is die meeste gewasse al baie mooi aan die groei. Die advertensies vir ons BLWK is ook al verlede maand uit en is…
May 2019 – Issue 74

May 2019 – Issue 74

Vir die meeste is plantyd al verby en die gewasse steek al kop uit. Die reën val lekker in die Boland terwyl ek hier sit en skryf. Ons hoop is dat dit sommer wyd sal val. Ons vertrou…
April 2019 – Issue 73

April 2019 – Issue 73

Planttyd het begin of dit nou in droë grond of lekker klam is. In die suidkaap is daar al heelwat hawer wat die lig gesien het en selfs n dekgewas hier en daar. Ons bid dat die planttyd…
March 2019 – Issue 72

March 2019 – Issue 72

‘n Hoopvolle 2019 lê voor. Met al die nuwe uitdagings en nuwe geleenthede hoop ek julle is opgewonde oor die planttyd wat voorlê. Geniet die nuwe nuusbrief en sterkte met julle jaar. Hopkins Uys (Voorsitter BLWK) We look…
February 2019 – Issue 71

February 2019 – Issue 71

Ons is al weer in die tweede maand van die jaar, so te sê 2 en ‘n half maande weg van die 2019 winter produksie seisoen. Ons hoop en vetrou die jaar sal voorspoedig wees vir almal en…
August 2018 – Issue 68

August 2018 – Issue 68

Die Bewaringslandbou week het gekom en gegaan end it weereens ‘n reuse sukses. Baie dankie aan almla wat bygewoon het. By die lesingsdag was daar 225 deelnemers en die praktiese dag is bygewoon deur 154.Ons sprekers het hulle…
July 2018 – Issue 67

July 2018 – Issue 67

Wel, die helfte van die jaar is verby en toestande is baie wisselwallig, maar soos die Enelsman sou sê: “This too shall pass”. Ek hoop dat julle nog ‘n vaste verwagting het vir die jaar end at 2018…
June 2018 – Issue 66

June 2018 – Issue 66

Boer volgens jou Ritme Op ons toer na Reitz se herlewings landboudag in Maart het ons interessante en uiteenlopende boerderye besoek. Ek het besef dat ons almal as boere het verskillende uitdagings, unieke omstandighede en diverse persoonlikhede. Maar…
May 2018 – Issue 65

May 2018 – Issue 65

Hallo Almal Hierdie afgelope maand was baie wisselwallig wat reënval aanbetref. Dele van die Swartland het goeie buie ontvang, terwyl groot dele van die suidkaap nog droog is. Die Langgewensproewe asook die nuwe Hopefield proef het baie goed…
April 2018 – Issue 64

April 2018 – Issue 64

Hallo Almal Planttyd is hier. Daar is heelwat produsente wat begin het om weidings en canola in te sit. Canola en dekgewasse op Langgewens, binne die proewe, is ook al geplant. Ten skrywe van hierdie nuusbrief was daar…
March 2018 – Issue 63

March 2018 – Issue 63

Hallo Almal Februarie het gekom en gegaan en dis skrikwekkend dat 16.67% van 2018 al verby is. Ons is dankbaar vir die somer buie wat in die Suidkaap geval het. Ons glo en vertrou dat die komende seisoen…
February 2018 – Issue 62

February 2018 – Issue 62

Hallo Almal Januarie is verby en dit is lekker om die eerste nuusbrief van die maand uit te gee. Ons beplan verskeie interessante groen en bruintoere vir die jaar en sal die inliting deurgee met tyd. Eerste op…
December 2017 – Issue 61

December 2017 – Issue 61

Hallo Almal Die meeste van ons produsente is darem klaar of amper klaar met oes. Opbrengste varieer baie as gevolg van die seisoen. 2017 is darem nou op sy rug en kan ons almal hopelik uitsien na ‘n…
November 2017 – Issue 60

November 2017 – Issue 60

Hallo Almal Die afgelope seisoen is gekenmerk deur onder normale reënval en ons het die effek daarvan gevoel in ons graanproduksie. Ten spyte van die seisoen sien mens darem stopers loop in die Swartland en Suidkaap. Ons hou…
October 2017 – Issue 59

October 2017 – Issue 59

Hallo Almal Dis alweer Oktober, die mooiste mooiste maand. In sekere van ons graan gebiede is hierdie woorde dalk nie so waar nie. Groot dele van die Swartland se reënval was net te laag om ‘n gewas groot…
September 2017 – Issue 58

September 2017 – Issue 58

Hallo Almal September is met ons en die reën bly weg in baie dele. Dele van die Swartland en Suidkaap lyk nie goed nie. Dan is daar weer ander dele van die Suidkaap waar goeie buie aan die…
August 2017 – Issue 56

August 2017 – Issue 56

Hi Everybody August is speeding to its end and our Conservation Agriculture week is has come and gone. We also had a very successful walk and talk at Tygerhoek on the 20th of July with 68 people attending…
June 2017 – Issue 56

June 2017 – Issue 56

Hi Everybody The rain in the Swartland and Boland region came with a bang earlier this month. Although widespread rain has fallen in the province some areas are still very dry. Tygerhoek experienced its driest autumn in 15…
May 2017 – Issue 55

May 2017 – Issue 55

The rain has stayed away thus far, but we hope and pray that it will come soon. All the crop rotation trials have been planted and we will be bringing you green tours at Langgewens and Tygerhoek during…
April 2017 – Issue 54

April 2017 – Issue 54

Driving through the Southern Cape over the past two weeks signs of dry planting was evident here and there, while the Swartland has seen its fair share of stubble burning. The rain has stayed away thus far and…
March 2017 – Issue 53

March 2017 – Issue 53

We are nearing planting season and are hopeful that the needed rain will come. The March newsletter contains some interesting pieces that might challenge our thinking. Our first Brown tour of the season took place on the 9th…
February 2017 – Issue 52

February 2017 – Issue 52

Hi Everybody The 2017 production season for the Western Cape is approaching fast and we hope that it brings normal to above normal rain for our producers following the very dry summer. We are looking forward to all…
January 2017 – Issue 51

January 2017 – Issue 51

In the November newsletter we indicated that the first newsletter for the year would only be published in February, but so much information is floating around, that we decided to start early this year. So SURPRIZE! We hope…
November 2016 – Issue 50

November 2016 – Issue 50

Harvest 2016 is done and dusted in the Western Cape; well there might some harvesting left to do here and there. In the most cases feedback was excellent. There was however certain parts in the Swartland that received…
October 2016 – Issue 49

October 2016 – Issue 49

Harvest 2016 is in full swing in the Western Cape. In both the southern Cape and the Swartland the combines are running and feedback received thus far looks very promising. We have heard reports from the southern Cape…
September 2016 – Issue 48

September 2016 – Issue 48

Most of the farmers’ days are behind us and it was great to see the high attendance rates. The Riversdale day, in its new form, set a new record with 410 attendees. It is encouraging to see that…
August 2016 – Issue 47

August 2016 – Issue 47

It still amazes me how quickly time flies. I cannot believe that we are in the last quarter of the year already and that in a few short weeks harvest season will start. The CAWC conservation week was…
July 2016 – Issue 46

July 2016 – Issue 46

To all of you that travelled during the June school holiday we hope that it was enjoyable and that everybody is safely home. The next 6 months is loaded with famer’s days and harvest time is also around…
June 2016 – Issue 45

June 2016 – Issue 45

Dit lyk darem of die seisoen nou begin draai het en die reën aan die kom is in die Swartland. Ons hoop julle geniet die nuwe nuusbrief. Registrasie is nou oop vir die BLWK Jack Human Bewaringsweek. Om…
April 2016 Issue/Uitgawe 44

April 2016 Issue/Uitgawe 44

On the opposite side of the mountain the results was much better in the long term trials at Tygerhoek and Riversdale. We hope and pray that the new season will be a normal one. In the coming season…
March 2016 – Issue 43

March 2016 – Issue 43

Lawmakers backing hemp production try to separate it from pot in public’s eye Marijuana’s cousin-without-a-high, industrial hemp, is a step closer to returning to Indiana. Lawmakers have allowed the state seed commissioner to license farmers to grow industrial…
February 2016 – Issue 42

February 2016 – Issue 42

The first newsletter of 2016 has under the guidance of Arie van Ravenswaay, a new appointment at the Department of Agriculture, taken on a new format. We hope that you enjoy the new layout. The past season lies…
November 2015 – Issue 41

November 2015 – Issue 41

Hope that this newsletter finds you all well. Harvest is done and dusted or almost is some cases and yet another crop production season for the rain – fed producers is drawing to a close. The harvest this…
October 2015 – Issue 40

October 2015 – Issue 40

Oestyd is met ons. Ongelooflik. Sterkte aan almal, veral aan die Swartlanders wat ‘n groendroogte seisoen beleef het. Ons dink aan julle. Groete van huis tot huis
September 2015 – Issue 39

September 2015 – Issue 39

Hallo Almal Ek kan nie glo dit is al die einde van September nie. Die jaar het verby gevlieg. Dankie aan almal wat bygedra het tot ons 3de suksesvolle bewaringslandboukonferensie. Dit word opreg waardeer. Sterkte met die oes…
July 2012 – Issue 10

July 2012 – Issue 10

Baie van julle is dalk met vakansie en ons vertrou dat almal veilig sal ry en vernuwe sal terug kom. Vir die wat met Jan Tuisbly se karretjie moet ry sterkte. In hierdie nuusbrief word die wapen wat…
Scroll to top