june

October/November 2022 – Issue 106

VOORWOORD/PREFACE WELCOME Hallo almal, Oestyd is grotendeels verby en daar is nog net plek-plek ’n gebied waar die manne steeds oes. Dit was ’n interessante jaar wat die klimaat betref. Op Langgewens in die Swartland is die vierde droogste jaar sedert 1978 aangeteken. Op Tygerhoek (naby Riviersonderend) was die reënval net ’n aksie beter. Ondanks […]

September 2022 – Issue 105

Voorwoord/Preface Hallo almal, September het verby gevlieg en die seisoen staan einde se kant toe. Vanjaar was ’n baie interessante produksie jaar. Alhoewel daar min reën in die Swartland was en die gewasse laat en soms swak ontkiem het, het die koring en canola goed vertoon aand ie begin van die maand. Daar was egter bittermin vog […]

August 2022 – Issue 104

VOORWOORD/PREFACE Hallo almal, Vanjaar se BLWK Jack Human-bewaringslandbouweek was weer ’n reuse-sukses – ons het meer as 260 kaartjies verkoop! Dit was lekker om almal weer van aangesig tot aangesig te sien en die geleentheid te kry om idees uit te ruil en te hoor hoe dit gaan. Ons sprekers het hulle uitstekend van hul […]

June 2022 – Issue 102

Voorwoord/Preface Hallo almal, Die eerste winterreën het die Swartland bereik. Wisselende syfers is tot nou toe aangeteken, maar ons is dankbaar oor elke druppel. In dele van die Suid-Kaap het die gewasse al begin opkom. Dit maak ’n mens sommer opgewonde wanneer die bruin skakerings so mooi na groen toe begin verander. Ons is so […]

BLWK Centennial Issue 2022

Voorwoord/Preface 100ste UITGAWE – 100 NIE UIT NIE! Wie sou kon dink dat ons 11 jaar nadat ons in 2011 die eerste uitnodiging uitgestuur het om oor die moontlike stigting van ’n bewaringslandbouvereniging vir die Wes-Kaap te praat, die 100ste uitgawe van Bewaringslandbou Wes-Kaap se maandelikse nuusbrief sou vier? Boonop is 2022 om nóg ’n […]

February 2022 – Issue 99

Voorwoord/Preface Hallo almal, Februarie is iets van die verlede en Maart is volstoom aan die gang. ’n Bekommernis oor die beskikbaarheid van kanolasaad en die koste van insette druk sekerlik nog swaar op almal se gemoedere. Sterkte met al die besluite wat gepaardgaan met die planttyd, wat net om die draai lê. Die afgelope week […]

January 2022 – Issue 98

Voorwoord/Preface Hallo almal, Ons hoop en vertrou die afgelope Kerstyd was goed vir almal, en dat almal lekker uitgerus en vol enerige is om die nuwe jaar te takel. Verlede jaar se oes was baie goed en die pryse nog beter. In die Suid-Kaap het boere so ’n bietjie langer geoes as gewoonlik omdat die […]

November 2021 – Issue 97

Voorwoord/Preface Hallo almal, Teen die tyd toe ons hierdie nuusbrief gefinaliseer het, was boere in die Swartland reeds baie naby daaraan om klaar geoes te wees. In die Suid-Kaap hou die reën die boere nog op die punte van hulle stropers se sitplekke. Die jaar het baie goed uitgedraai en die koring- en kanolapryse speel […]

Scroll to top