Newsletter

November 2019 – Issue 78

Oestyd is so te sê verby en die resulate varieer baie oor die Wes-Kaap. Net in die verskillende areas waar die wisselbouproewe uitgevoer word, het die reënval gewissel tussen 65 en 220 mm vanaf plant- tot oestyd.  Die warm en droë tyd in Augustus en lae reënval in September die Swartland nie goed behandel nie. […]

October 2019 – Issue 77

Oestyd is hier! Dalk bietjie vinniger as wat ons verwag of gehoop het. Die BLWK Jack Human week het weer baie goed afgeloop en is uitstekend bygewoon. Ons sê dankie aan almal wat betrokke was. Ons is alreeds besig om volgende jaar se sprekers vas te maak en hulle gaan moontlike onderwerpe soos praktiese grondgesondheid, […]

July 2019 – Issue 76

Ons is in die tweede helfte van 2019. Die BLWK Jack Human Bewaringslandbouweek lê om die draai en die van julle wat nog nie ingeskryf het nie moet opspring. Die lys sprekers en praktiese besoekpunte gaan weereens interessante inligting deurgee. Geniet die Julie uitgawe van die nuusbrief.   Redakteur It is unbelievable that we are in […]

June 2019 – Issue 75

Dit is alweer Junie en die reën kom so bietjie-bietjie, maar ten spyte van dit is die meeste gewasse al baie mooi aan die groei. Die advertensies vir ons BLWK is ook al verlede maand uit en is weer ingesluit in hieride nuusbrief. Ons hoop en vertrou julle sal inskryf, want die twee dae se […]

May 2019 – Issue 74

Vir die meeste is plantyd al verby en die gewasse steek al kop uit. Die reën val lekker in die Boland terwyl ek hier sit en skryf. Ons hoop is dat dit sommer wyd sal val. Ons vertrou dat julle die afgelope twee nuusbriewe geniet het, al was dit effens laat. Ons is nou weer […]

Scroll to top