Newsletter

May 2019 – Issue 74

Vir die meeste is plantyd al verby en die gewasse steek al kop uit. Die reën val lekker in die Boland terwyl ek hier sit en skryf. Ons hoop is dat dit sommer wyd sal val. Ons vertrou dat julle die afgelope twee nuusbriewe geniet het, al was dit effens laat. Ons is nou weer […]

March 2019 – Issue 72

‘n Hoopvolle 2019 lê voor. Met al die nuwe uitdagings en nuwe geleenthede hoop ek julle is opgewonde oor die planttyd wat voorlê. Geniet die nuwe nuusbrief en sterkte met julle jaar. Hopkins Uys (Voorsitter BLWK) We look forward to a blessed 2019 full of hope. With all the new challenges and opportunities the hope […]

August 2018 – Issue 68

Die Bewaringslandbou week het gekom en gegaan end it weereens ‘n reuse sukses. Baie dankie aan almla wat bygewoon het. By die lesingsdag was daar 225 deelnemers en die praktiese dag is bygewoon deur 154.Ons sprekers het hulle self baie goed van hul taak gekwyt en die praktiese besoeke was goed ontvang. Baie dankie aan […]

July 2018 – Issue 67

Wel, die helfte van die jaar is verby en toestande is baie wisselwallig, maar soos die Enelsman sou sê: “This too shall pass”. Ek hoop dat julle nog ‘n vaste verwagting het vir die jaar end at 2018 nog besonders gaan uitdraai. Ons bly dankbaar vir die seëninge wat ons geniet. Onthou Romeine 8:35: “Wie […]

June 2018 – Issue 66

Boer volgens jou Ritme Op ons toer na Reitz se herlewings landboudag in Maart het ons interessante en uiteenlopende boerderye besoek. Ek het besef dat ons almal as boere het verskillende uitdagings, unieke omstandighede en diverse persoonlikhede. Maar ons neig almal na volhoubare voedsel produksie. Ek hoop hierdie maand se nuusbrief inspireer jou weer opnuut […]

May 2018 – Issue 65

Hallo Almal Hierdie afgelope maand was baie wisselwallig wat reënval aanbetref. Dele van die Swartland het goeie buie ontvang, terwyl groot dele van die suidkaap nog droog is. Die Langgewensproewe asook die nuwe Hopefield proef het baie goed ontkiem. Op Riversdal se wisselbouproef het baie van die gewasse begin opkom na 1.1mm reën en ‘n […]

Scroll to top