June 2019 – Issue 75

Dit is alweer Junie en die reën kom so bietjie-bietjie, maar ten spyte van dit is die meeste gewasse al baie mooi aan die groei. Die advertensies vir ons BLWK is ook al verlede maand uit en is weer ingesluit in hieride nuusbrief. Ons hoop en vertrou julle sal inskryf, want die twee dae se programme gaan baie interessant wees. Geniet die nuwe nuusbrief. 
 
Redakteur

We are nearing the middle of the year again. June has arrived and most crops are well established with the little rainfall that has fallen. The adverts for the CAWC week has gone out in the May newsletter and again in this one. We hope that you will be able to attend. We believe that the programmes for the two days will be valuable to all. Enjoy the June newsletter.

Editor

June 2019 – Issue 75
Scroll to top