conference

September 2021 – Issue 95

Voorwoord Goeiedag almal, Ons is op die vooraand van Oktober (die mooiste, mooiste maand, soos C. Louis Leipoldt gedig het) en die oestyd lê en wink. Ons hoop julle sal die September-uitgawe van BLWK se nuusbrief interessant vind. Vanjaar was dit vir die tweede agtereenvolgende jaar ons voorreg om as gasheer al die video’s van […]

July 2021 – Issue 93

Hallo Almal Die BWLK konferensie is al weer volgende week op die agenda. Daar is nog tyd om in te skryf. Al die lesings sal vir twee weke beskikbaar wees. Baie interessante bydraes wat oor verskillende kommoditeite strek is op die lyse en ook n ‘n hele paar praktiese insette. Groete van huis tot huis. […]

June 2021 – Issue 92

Voorwoord/Preface Hallo AlmalAlle gewasse is op en aan die gang. Ons hoop dat hierdie jaar ook weer goed sal uitdraai en dat selfs die laat aanplantings goeie oeste sal lewer. Onthou asb van ons BLWK konferensie. Al die nodige inligting is in die nuusbrief. Ons het ook die bod gewen om die 9de Wêreld Bewaringslandbou […]

May 2021 – Issue 91

Hallo Almal En so is planttyd verby vir die meeste van ons. Die suidkaap het plek-plek erge skade gekry met die hewige reënbuie oor die area. Sommige gaan kampe oorplant, terwyl ander kampe so erg gespoel het dat daar eers herstelwerk gedoen sal moet word. Ons hoop en vertrou dat alle beplande aksies vrugte sal […]

Scroll to top