June 2021 – Issue 92

Voorwoord/Preface

Hallo Almal
Alle gewasse is op en aan die gang. Ons hoop dat hierdie jaar ook weer goed sal uitdraai en dat selfs die laat aanplantings goeie oeste sal lewer. Onthou asb van ons BLWK konferensie. Al die nodige inligting is in die nuusbrief.

Ons het ook die bod gewen om die 9de Wêreld Bewaringslandbou kongres in Kaapstad aan te bied in 2024. Kyk gerus na die bod video wat onder links geplaas is.

Groete van huis tot huis

Die redakteur

Hi All

All crops are out of the ground and moving along. We hope that this season will again prove to be excellent and that even the very late plantings will yield. Please remember about our CAWC conference in August. All the necessary info is in this newsletter.

We also won the bid to host the 9th World Congress on Conservation Agriculture in Cape Town in 2024. Please have a look at the bid video in the links page.

All the best

The editor

June 2021 – Issue 92
Scroll to top