May 2018 – Issue 65

Hallo Almal
Hierdie afgelope maand was baie wisselwallig wat reënval aanbetref. Dele van die Swartland het goeie buie ontvang, terwyl groot dele van die suidkaap nog droog is. Die Langgewensproewe asook die nuwe Hopefield proef het baie goed ontkiem.

Op Riversdal se wisselbouproef het baie van die gewasse begin opkom na 1.1mm reën en ‘n klein bietjie ondergrond vog, maar kort nou dringend opvolg reën.

Dieselfde geld vir ons proef in die Napky area tussen Swellendam en Malagas. Ons vertrou dat die reën sal kom.Ons wil julle ook net julle aandag vestig op vanjaar se BLWk konferensie wat in Augustus plaasvind. Ongelukkig sal die lesinsdag nie weer by Elsenburg kan plaasvind nie en is ons in die proses om ‘n geskikte plek te soek. Die praktiese dag
gaan plaasvind op Tygerhoek Navorsingsplaas by Riviersonderend en beloof om baie interessante besoekpunte te hê.
Groete van huis tot huis

Hallo Everybody
Rainfall in the last month was very scattered and some areas in the Swartland received good showers, while other areas and the southern Cape has been dry. The trials at Langgewens as well as the new trial at Hopefield has germinated well. The trials at Riversdale and in the Napky, between Swellendam and Malagas, has had extremely little rain since planting.

Planting at Riversdale was done on a little bit of stored moisture and has received 1.1mm since then. The Napky trial received about 4mm. At both sites some of the crops has emerged. We trust that the rain will fall.

We would also like to remind you all about our CAWC conference in August.
Unfortunately the day of lectures will not be held at Elsenburg and we are therefore looking for a new venue. The practical day will be held at Tygerhoek Research Farm near Riviersonderend. Several interesting trials will be visisted during the day.
Kind regards

May 2018 – Issue 65
Scroll to top