September 2017 – Issue 58

Hallo Almal

September is met ons en die reën bly weg in baie dele. Dele van die Swartland en Suidkaap lyk nie goed nie. Dan is daar weer ander dele van die Suidkaap waar goeie buie aan die einde van Augustus die prentjie verbeter het. So byvoorbeeld het die Riversdal wisselbouproewe drasties verander. Sterkte vir die res van die maand, ons dink aan al ons produsente.
Ons is tans besig om al die konferensie praatjies van 2016 en 2017 op die web te laai en sal julle dit binnekort daar kan besigtig.

Hi Everybody

The half of the month of September has gone past and the rainfall events are few and far between.  Parts of the Swartland and Southern Cape are really dry, while other parts look good. Rain at the end of August has brought some drastic changes in the Southern Cape and the Riversdale crop rotation trial has made a huge turn around. Good luck for the rest of the month, all our producers are in our thoughts.

We are currently busy loading all the talks of the 2016 and 2017 conferences onto our website

September 2017 – Issue 58
Scroll to top