August 2017 – Issue 56

Hi Everybody

August is speeding to its end and our Conservation Agriculture week is has come and gone. We also had a very successful walk and talk at Tygerhoek on the 20th of July with 68 people attending the event. The conference was attended by 185 delegates, while 125 attended the practical day at Langgewens. The talks delivered at the conference will be posted on the website by 10 September. Enjoy combined July and August Newsletter.

 

Hallo Almal

Augustus is amper op sy rug en ons Bewaringslandbouweek is al weer iets van die verlede. Ons het ook ‘n baie suksesvolle loop en bespiegel gehou op Tygerhoek op die 20ste Julie wat deur 68 mense bygewoon is. Die konferensie is bygewoon deur 185 mense, terwyl die 125 die praktiese dag meegemaak het. Al die praatjies tydens die konferensie sal op ons webtuiste verskyn teen die 10de September.  Geniet die gesamentlike nuusbrief vir Julie en Augustus.

August 2017 – Issue 56
Scroll to top