February 2018 – Issue 62

Hallo Almal
Januarie is verby en dit is lekker om die eerste nuusbrief van die maand uit te gee. Ons beplan verskeie interessante groen en bruintoere vir die jaar en sal die inliting deurgee met tyd. Eerste op die kalender is die BLWK toer na Rietz se Herlewingslandboukonferensie. Die toergroep bestaan uit 18 lede en ons sal na die toer ‘n lekker insetsel vir nuusbrief doen.

Julle kan sommer nou al ook die BLWK konferensiedatums vasmaak. Dit gebeur vanjaar op 7 en 8 Augustus. Ons gaan baie interessante sprekers en onderwerpe aanbied en die praktiese dag, wat vanjaar op Tygerhoek plaasvind, gaan ook poog om relevante besoeke te lewer. Alle voorspoed vir die jaar.

 

Hi Everybody
It still amazes me how quickly time flies. January has come and gone and it is great to present the first newsletter of 2018. We are planning several interesting green and brown tours this year. More details on these will be forthcoming during the year. Our first big event is the CAWC Tour to the Reitz Regenerative Agriculture Conference in March. The tour group consist of 18 people and we will give feedback on the trip in an upcoming newsletter.

The CAWC annual conference will take place on the 7th and 8th of August at Elsenburg and Tygerhoek. Interesting talks will be on offer on the 7th, including an international speaker and local farmers. We will also have a talk on the carbon footprint of wheat production in the Western Cape. The practical day will be hosted at Tygerhoek near Riviersonderend.

May you have a prosperous 2018.

February 2018 – Issue 62
Scroll to top