December 2017 – Issue 61

Hallo Almal

Die meeste van ons produsente is darem klaar of amper klaar met oes. Opbrengste varieer baie as gevolg van die seisoen. 2017 is darem nou op sy rug en kan ons almal hopelik uitsien na ‘n bietjie uitspan iewers. Dankie vir al die ondersteuning gedurende die jaar asook vir al die insette en kommentaar. Ons sien uit na 2018 en beloof om volgende jaar talle interessante praatjies en besoek te organiseer. Die BLWK Jack Human week vind weereens volgende jaar Augustus plaas en poog ons om steeds te sorg dat daar relevante spekers sal wees.

Ons wens almal ‘n geseënde Kerstyd toe, wees asb veilig waar julle ook al gaan. Geniet die laaste nuusbrief van die jaar.

Hi Everybody

Most of our producers have either finished or is very close to finishing the harvest. Yields have varied across the province due to a very tough season. 2017 is however nearing its end and hopefully there is an opportunity for us all to stretch out the legs and take some much needed rest and relaxation. Thank you for all the support, suggestions and remarks during the past year. We are already working on some interesting events for the New Year. The CAWC Jack Human week will again take place in August and we are already sourcing relevant speakers.

We wish everyone a blessed Christmas, be safe and enjoy the last newsletter of the 2017.

December 2017 – Issue 61
Scroll to top