October 2021 – Issue 96

Voorwoord

Goeiedag almal,


Die stropers loop en oestyd is hier. Ons kan nie glo dit is weer daardie tyd van die jaar nie! Daar is baie goeie voorspellings oor die verwagte opbrengs van canola en koring en ons hoop dit sal realiseer en dat almal die vrugte van hulle harde werk sal pluk. Met die huidige goeie pryse kan dit net ’n verskil maak. Sterkte met alles wat oor die volgende maand en ’n half op die plase moet gebeur en lekker oes.


Geniet hierdie nuusbrief sodra julle tyd kry!

Groetnis,
Die redakteur

Good day everyone,


Harvest has started! The year has sped by at a breakneck pace. A number of predictions indicated excellent yield prospects for both canola and wheat and we sincerely hope that it will materialise like that. High yields together with the current high commodity prices can only be beneficial to our producers. Good luck with the harvest!
Enjoy this newsletter as soon as you get a break from harvesting.

Greetings,
The editor

October 2021 – Issue 96
Scroll to top