September 2020 – Issue 85

Hallo Almal


Dit was n lang breuk sedert Junie waar ons geen nuusbriewe geplaas het nie. Covid 19 en die BLWK konferensie en 3 boeredae se video opnames en redigering het ons redelik besig gehou. Al 3 boeredae is nou beskikbaar op die blwk webtuiste en sal daar bly as u wil gaan kyk. Die konferensie program sal ook later vanjaar gelaai word. Ons is dankbaar dat daar 270 inskrywings vir konferensie week was.


Die gewasse lyk baie mooi so vêr soos ons ry in beide die Swartland en die Suidkaap. Ons vertou dat September koel sal bly en nog ‘n paar druppels reën sal voorsien. Mag die stopper kreun vanjaar.
Geniet die September nuusbrief.


Die redakteur



Hi All


It has been a while since our last newsletter in June. Covid-19 and the videotaping of the CAWC conference and 3 farmer days has kept us busy. Our first attempts at going virtual. Al three farmer days is available on the CAWC website and will remain there so anyone can go back and view them. The conference content will also be loaded later this year.


All the crops in the Swartland and Southern Cape is looking amazing and with hopefully a cool and wet September the harvesters will be groaning come harvest time.


Enjoy the September newsletter.
The editor

 

September 2020 – Issue 85
Scroll to top