October 2017 – Issue 59

Hallo Almal

Dis alweer Oktober, die mooiste mooiste maand. In sekere van ons graan gebiede is hierdie woorde dalk nie so waar nie. Groot dele van die Swartland se reënval was net te laag om ‘n gewas groot te maak en is daar sekere areas waar diere alreeds in die koring ingejaag is. Alhoewel ons ‘n baie droë jaar seisoen beleef is daar darem ook ligpunte waar daar effens beter vogtoestande was.
Ons dink aan almal. 

Hi Everybody

October has arrived and we are nearing harvesting season with mixed feelings. In certain areas of the Swartland so little rain has fallen this season that no wheat will be harvested and animals has been put on these fields. Luckily other areas have received a little more rain and harvest is still a reality. 

Know that we are thinking of all of you.

October 2017 – Issue 59
Scroll to top