July 2012 – Issue 10

Baie van julle is dalk met vakansie en ons vertrou dat almal veilig sal ry en vernuwe sal terug kom. Vir die wat met Jan Tuisbly se karretjie moet ry sterkte. In hierdie nuusbrief word die wapen wat ontwerp is vir die vereniging bekend gestel. Ons sal graag insette wou kry oor moontlike kleure en dalk byvoegings. In hierdie aflewering van die nuusbrief kyk ons weer so bietjie na weidings en ook ‘n waarskuwing vir produsente oor ‘n moontlike siekte. Lekker lees. 

July 2012 – Issue 10
Scroll to top