January 2021 – Issue 87

Hallo Almal

2020 was ‘n bittersoet jaar. Covid het chaos veroorsaak en baie druk op die boerdery geplaas en daar teen oor het die oeste opgemaak. Ons het mekaar min gesien, maar tog is die bande nie ter syde gestel nie en ons sien uit na ‘n nuwe jaar met nuwe uitdagings benewens die wat nog steeds in die rondte is. Ons sal kort voor lank ons BLWK program vir die jaar bekendstel en sal poog om vanjaar se program weereens die moeite werd te maak. Baie Sterkte aan almal. Geniet dus die eerste nuusbrief van die jaar. Daar is selfs vir al die student iets in die nuusbrief wat hulle baie sal help.

Die Redakteur

Hi All

2020 was a year of sweet and sour. Covid played havoc and placed tremendous pressure on the agricultural sector, but the excellent grain harvest more than made up for the difficulty. We did not have the opportunity to see each other a lot, but the ties that bind us together in this conservation agriculture endeavor. We will try and finalise our CAWC programme for the year shortly and communicate to all through the website. All the best for 2021. Enjoy the first newsletter of the year. There is even something especially useful for the students in this newsletter.

The Editor

January 2021 – Issue 87
Scroll to top