July 2022 – Issue 103

Voorwoord/Preface

Hallo almal,

Die 2022 seisoen is nou in volle swang, alhoewel die plante se ontwikkelingstadia redelik verskil deur die Wes-Kaap. Van canola wat al blom in die Suidkaap tot nuut ontkiemde canola in die Swartland. Dit beloof om ‘n uitdagende seisoen te wees ten opsigte van onkruidbeheer. Ons weet darem dat ons met die beste
produsente ter wêreld sit en ons glo in julle vermoë.

Ons herinner julle ook aan ons BLWK Jack Human-week wat so ‘n maand weg is. Ons vra groot asseblief dat julle die konferensie sal ondersteun. Dit is trouens vir julle dat ons dit aanbied. As jy nog nie ingeskryf het nie, kyk weer na die advertensies in die nuusbrief. Dit beloof regtig om baie interessant te wees.

Groete van huis tot huis.

Hello everyone,

The 2022 production season is up and running across the Western Cape. The development stages of the different crops varies across the province from canola already in bloom in the Southern Cape to freshly germinated seedlings in the Swartland. It promises to be a challenging year in the combatting of weeds, but we know we have a special breed of producer here and that you will cope with the challenge.

Please remember about our CAWC jack Human week, which is upon us. We humbly ask that you see your way clear to attend, it is for you that we organise these events. If you have not done so yet have a look at the advertisements in the newsletter. It promises to be an interesting line-up of speakers.

All the best!

July 2022 – Issue 103
Scroll to top