Hallo Almal Die BWLK konferensie is al weer volgende week op die agenda. Daar is nog tyd om in te skryf. Al die lesings sal vir twee weke beskikbaar wees. Baie interessante bydraes wat oor verskillende kommoditeite strek is op die lyse en ook n ‘n hele paar praktiese insette. Groete van huis tot huis. […]
June 2021 – Issue 92
Voorwoord/Preface Hallo AlmalAlle gewasse is op en aan die gang. Ons hoop dat hierdie jaar ook weer goed sal uitdraai en dat selfs die laat aanplantings goeie oeste sal lewer. Onthou asb van ons BLWK konferensie. Al die nodige inligting is in die nuusbrief. Ons het ook die bod gewen om die 9de Wêreld Bewaringslandbou […]
May 2021 – Issue 91
Hallo Almal En so is planttyd verby vir die meeste van ons. Die suidkaap het plek-plek erge skade gekry met die hewige reënbuie oor die area. Sommige gaan kampe oorplant, terwyl ander kampe so erg gespoel het dat daar eers herstelwerk gedoen sal moet word. Ons hoop en vertrou dat alle beplande aksies vrugte sal […]
April 2021 – Issue 90
Hallo Almal Sterkte met die plantery. Ons vertrou dat dit goed sal gaan die laaste gedeelte van April tot en met die 45ste Mei dat almal klaar gesplant sal kry . Ons glo en vertrou dat die reën sal kom en dat vanjaar weer ‘n uitstekende oes sal lewer. Groete Die redakteur Hi All We […]
March 2021 – Issue 89
Hallo Almal Maart het ten einde geloop en planttyd is om die draai. Almal sien met opgewonde optimisme uit na die nuwe winter seisoen. Ons vertrou dat alles in plek is en dat hiedie seisoen almal goed sal behandel. Ons wil ook almal wat deelgeneem het aan ons blits CA opname bedank. Ons sal terugvoer […]
February 2021 – Issue 88
Voorwoord/Preface Hallo Almal Dis al amper weer die einde van Februarie en 16.7% van die jaar is al weer verby. Dit is verseker nie ‘n goeie ding om mens se tyd in persentasie punte te verdeel nie. Mag die komende seisoen voel soos toe ons kinders was en die tyd in die skool verby gesleep […]
January 2021 – Issue 87
Hallo Almal 2020 was ‘n bittersoet jaar. Covid het chaos veroorsaak en baie druk op die boerdery geplaas en daar teen oor het die oeste opgemaak. Ons het mekaar min gesien, maar tog is die bande nie ter syde gestel nie en ons sien uit na ‘n nuwe jaar met nuwe uitdagings benewens die wat […]
November 2020 – Issue 86
Hallo Almal Ons het so ‘n klein breuk gemaak gedruende Oktober en daar het nie ‘n nuwe nuusbrief verskyn nie. Oestyd is al ‘n geruime tyd aan die gang en goeie opbrengste klink aan die orde van die dag en gerugte wil hê dat dit die grootste koring oes in 19 jaar gaan wees. Alles is nie net […]
September 2020 – Issue 85
Hallo Almal Dit was n lang breuk sedert Junie waar ons geen nuusbriewe geplaas het nie. Covid 19 en die BLWK konferensie en 3 boeredae se video opnames en redigering het ons redelik besig gehou. Al 3 boeredae is nou beskikbaar op die blwk webtuiste en sal daar bly as u wil gaan kyk. Die […]
June 2020 – Issue 84
Hallo Almal Dis so lekker om tans deur die Swartland en suidkaap te ry en oral groen te sien. Die mildelike reën wat ons ontvang het was net op die regte tyd en soos Deon Basson van anderkant Mooreesburg te reg opgemerk het: “Manne julle gaan sukkel om die smile van my gesig af te […]