August 2021 – Issue 94

Voorwoord

Hallo Almal

Die BWLK konferensie was weereens ‘n sukses en het baie interessante insetsels gelewer. Ons is regtig dank verskuldig aan almal wat ‘n bydra gemaak het. Dankie aan Landbouweekblad ons venoot en spesiale dank aan Arie, Lee-Ann, Jacolette en Clint vir die tegniese gedeelte van die konferensie. Julle is voorwaar ‘n droom span. Geniet die nuusbrief en kyk uit vir die advertensies oor koolstof krediete.

Groete van huis tot huis.

Die redakteur

Hi All

The CAWC conference was again a roaring success with really interesting contributions. We would like to thank everyone that made a contribution. A special thank you must go to Arie, Lee-Ann, Jacolette and Clint for the technical part of the conference, you are a dream team to work with. Enjoy the latest newsletter and look out for the advert on carbon credits.

All the best

The editor

August 2021 – Issue 94
Scroll to top