September 2015 – Issue 39

Hallo Almal

Ek kan nie glo dit is al die einde van September nie. Die jaar het verby gevlieg. Dankie aan almal wat bygedra het tot ons 3de suksesvolle bewaringslandboukonferensie. Dit word opreg waardeer. Sterkte met die oes ons dink aan al ons produsente in hierdie tyd.

Groete van huis tot huis

September 2015 – Issue 39
Scroll to top