November 2019 – Issue 78

Oestyd is so te sê verby en die resulate varieer baie oor die Wes-Kaap. Net in die verskillende areas waar die wisselbouproewe uitgevoer word, het die reënval gewissel tussen 65 en 220 mm vanaf plant- tot oestyd.  Die warm en droë tyd in Augustus en lae reënval in September die Swartland nie goed behandel nie. Ten spyte van die weerspatrone was daar interessante resultate in die proewe. Lees gerus binne meer daaroor. Kyk ook asb na die BLWK toerporgram vir Februarie 2020. Daar is ook ‘n kort artikel oor ‘n toerbesoek aan Australië.

Ons groet ook hierdie jaar ons huidige voorsitter in Hoppies Uys en sal dus in die Desember uitgawe van die nuusbrief die nuwe bestuur aankondig. Daar is ook een of twee van die bestuurslede wat ons moes verlaat en sal voorstelle vir moontlike nuwe produsente lede verwelkom. Ons kort veral nog produsente verteenwoordigers uit die Swartland en die oostelike Ruêns.

Lekker lees

Redakteur

Harvest is about done and results have varied tremendously across the Western Cape. Rainfall in the areas where all the crop rotation trials are situated ranged between 65 and 220 mm from seeding until harvest time. The above normal warm dry period in August and low rainfall in September played havoc in the Swartland. Although this was the case some interesting results was obtained in the trials and is discussed in this newsletter. Please do have a look at the upcoming CAWC tour programme in February 2020. There is also a short report on a recent visit to Australia/

We also have to say goodbye to our current chairman in Hoppies Uys and will announce our new management team in the December issue of the newsletter, since we will also have to replace some of our other members. If you are willing to serve on the CAWC management team please contact us. We still need more representation in the Swartland and the eastern Ruêns areas.

Enjoy the read

Editor

November 2019 – Issue 78
Scroll to top