June 2016 – Issue 45

Dit lyk darem of die seisoen nou begin draai het en die reën aan die kom is in die Swartland. Ons hoop julle geniet die nuwe nuusbrief.

Registrasie is nou oop vir die BLWK Jack Human Bewaringsweek. Om registrasie te vergemaklik het ons ‘n internetvorm opgestel wat ingevul kan word om te registreer. Geen van die inligting wat in die vorm ingevul word sal aan enige iemand beskikbaar gestel word nie. Al wat u hoef te doen is om die onderstande skakel te klik.

June 2016 – Issue 45
Scroll to top