August 2018 – Issue 68

Die Bewaringslandbou week het gekom en gegaan end it weereens ‘n reuse sukses. Baie dankie aan almla wat bygewoon het. By die lesingsdag was daar 225 deelnemers en die praktiese dag is bygewoon deur 154.Ons sprekers het hulle self baie goed van hul taak gekwyt en die praktiese besoeke was goed ontvang. Baie dankie aan die Landbouweekblad vir hulle bydra tot die sukses van die dag en veral ‘n groot dankie aan al ons borge. Sonder julle bydraes sou ons nie so ‘n week kon reël nie.

September is verby die helfte en ons wens almal sterkte vir die res van die seisoen toe.Geniet die Augustus/September nuusbrief.

Hopkins Uys (Voorsitter BLWK)

The Conservation Agriculture during August lived up to its reputation earned over the previous 5 years. The lecture day was attended by 225 people, while 154 came to the practical day at Tygerhoek.Our speakers did a wonderful job and was well received. The practical sites also received a lot of attention. Thank you to the Landbouweekblad who came on board this year. Also a big thank you to all our sponsors, without your contributions the week would not been such a success.

All the best for the end of the cropping season.Enjoy the August/September newsletter.

Hopkins Uys (Chair CAWC)

August 2018 – Issue 68
Scroll to top